Carla Liebenberg, Facebook review
Ek is baie beïndruk met Celia.Toe my dogtertjie 5 weke te vroeg gebore was, was sy gereed met raad en ondersteuning. Ek is Å„ eerste keer mamma en dinge was soms oorweldigend, ek het geen idee gehad hoe om my baba te borsvoed of hoeveel om vr haar te gee nie.Celia het my bygestaan en stap vir stap deur alles saam met my gegaan. Dis nou 10 maande later en ek borsvoed steeds.Toe my dogtertjie moes begin eet was ek weereens onseker, maar wèer was Celia soos Å„ gestuurde engel.Celia se raad en bystand is onvervangbaar. Sys altyd vriendelik en sy het Å„ omgee hart.
Ek beveel enige mamma aan om haar te kontak en van haar kennis gebruik te maak.